Listing your business at Kemptalk.com costs only R400 per year!

Thank you for visiting us. You are visitor No. Web Stats - Free Realtime Web Statistics Tracker & Counter

Kempton Park
Directory

Index:      A      B      C      D      E      F      G      H      I      J      K      L      M      N      O      P      Q      R      S      T      U      V      W      Y


Voorsitter en Sekretaresse:

Frans en Santie van Aartsen
Tel: 011 976 1754
Sel: 082 339 4734 /
083 320 7620

Ondervoorsitter:
Hannes Maree
Tel: 083 463 3474

Tesourier:
Riaan van Rooyen
Tel: 082 780 3789


Uitnodiging:
Kom na die tak-vergaderings.
Word 'n ATKV lid.
Dit hou soveel voordele in!

 

ATKV Kempton Park - Gesinstak


Die tak is betrokke by Gemeenskapsprojekte en -dienste op plaaslike vlak bv:

►   uitbou van die Christelik Afrikaanse karakter

►   lede verteenwoordig 'n wye ouderdomspektrum

►   gratis jaarlikse Lentekonsert met plaaslike kunstenaars wat by Allen Park vir bejaardes gehou word

►   Kerslig, Vers & Melodie-funksie ter bevordering van plaaslike Afrikaanse kunstenaars

►   Prestasie sertifikate vir skoolleerlinge wat in Afrikaans presteer

►   Kerrie & rysverkopings / pannekoek bak as fondsinsamelings

►   besoeke / uitstappies aan besienswaardighede as ontspanning deur lede van die tak

►   Kenmekaar- & sosiale aande onderling vir lede

►   "Taaljuweeltjie / Taalwag" tydens vergaderings ter bevordering van die Afrikaanse taal.
 

Adres:
Posbus 8523
Edleen
1625

Vergaderlokaal:
Gereformeerde Kerk
Kempton Park
Huggetstraat
Kempton Park Uitbr 3

Vergadertye:
Laaste Dinsdag
van elke maand
om 19:00

Aansoek om lidmaatskap
Word lid van die ATKV en deel saam in al ons voordele!

Om na die webblad van die ATKV toe te gaan, klik hier

Vir enige navrae of verdere inligting kontak ons gerus.

 

 


If you need an extra income I personally recommend "Be Motivated Today".
It works for me!  -  Johan Blignaut

 SA Topsites ::