|
Kaleideo
Gemeente

Ons Visie:
Om ons węreld te kleur met die wysheid van God
Die menigvuldige wysheid van God word deur die gemeente aan
die węreld bekendgestel volgens Efesiërs 3:10
Kaleideo wil Jesus Christus in elke faset van die samelewing indra.
Omdat mense vir ons belangrik en elkeen uniek is, poog ons om deur
'n verskeidenheid van aktiwiteite elkeen te laat ontwikkel in sy/haar
eie besondere volkomenheid in Jesus Christus.
Address: Fiskaalstraat
32, Glen Marais, Kempton
Park -
Kaart Tel:
011 391 2621 Website:
www.kaleideo.co.za
"Faith is a bird that feels dawn breaking
and sings while it is still dark."
-- Scandinavian Saying
|