|
Laerskool Edleen

Vir Laerskool
Edleen is dit belangrik dat elke kind, die beste in hom/haarself
moet wees. Ons slagspreuk die afgelope klompie jare is nie
verniet "Ons kompeteer suksesvol" nie. Hierdie "kompeteer" is
op alle terreine, akademie, kultuur, sport en ook in ons kinders
se persoonlike lewens.
|