|
Power for Africa
A qualified electrician should install and prepare your backup
system to ensure it is safe.
PrintAfford
PrintAfford Kempton Park cc is the number one choice for the
printing of all your business forms, carbonless books, letterheads,
business cards, pamphlets and other statio
Almano Labour
Brokers
We stay informed on the changes in legislation and bargaining councils,
allowing our clients to concentrate on their core business.
Alpha
Builders Supply
For cement, sand, stone, plumbing, electrical, doors, timber, paint,
roofing & general hardware.
A M Tube
Bending
Auto Pipe Manufacturers
Printegration
Printegration
offers a complete service when it comes to
computer printers.
Q & L Services
Repairs & Renovations to houses and townhouses.
Owner supervision.
|
|
Vyftig
Rand is Vyftig Rand
Piet en Anna gaan elke
jaar na Garies se landbouskou toe.
Elke jaar vra Piet: "Anna, ek wil bietjie in daai helikopter vlieg."
En elke jaar antwoord Anna: "Jong, Piet, daai helikoptervlug kos
vyftig rand. En vyftig rand is vyftig rand!"
Een jaar is Piet en Anna weer by die skou en Piet sê weer: "Jong,
Anna, vandag is ek 71 jaar oud. As ek nie nou op daardie helikopter
klim nie, dan kan ek maar vergeet."
Anna antwoord: "Jong Piet, daai helikoptervlug kos vyftig rand. En
vyftig rand is vyftig rand!"
Die helikoptervlieënier hoor toevallig die gesprek, en siende dat
dit ‘n stillerige dag was, besluit hy om ‘n bietjie pret te hê.
"Ek sê julle wat. Ek neem julle altwee vir 'n rytjie. As julle vir
die hele vlug stilbly, dan is die vlug verniet. So nie, dan betaal
julle vyftig rand."
Piet en Anna stem dadelik in, en daar klim hulle in die helikopter.
Die vlieënier styg op en doen alle soort rolle, duike, draaie en
ander kaperjolle. Nie ‘n woord word gerep nie. Hy herhaal toe weer
die hele proses, net erger, soseer dat hy homself bang maak. Maar
nog altyd geen woord nie.
Toe hulle uiteindelik land, draai die loods na Piet en sê: "Genade!
So iets het ek nog nie gesien nie! Ek het tot myself bang gevlieg,
maar julle twee het niks gesê nie!"
Piet antwoord: "Ek wou so graag iets gesê het toe Anna uitgeneuk
het, maar vyftig rand is vyftig rand!"
|
|
Bespaar NOU
met OUTsurance!
Kommer stygende lewenskoste jou?
Kliek hier om te sien hoe jy kan spaar op jou
versekeringspremie.
Live, Work, Study in the USA
For a free eligibility test click
here
Looking for a date?
This is the freshest South African online meeting place. Voice and video
chat. Instant messenger.
Need a bond?
Let BondShark take the bite out of the banks. All leading banks. Fast
approval.
Netflorist
South Africa's largest
flower and gifting service.
|