|
Ek wil iets sê
Die Ma ry met die twee
kleintjies (3 en 5) in die kar.
Die kinders is onhebbelik en sy raas en
raas, maar hulle wil nie luister nie, wat nog van stilsit.
Sy strip
haarself en trek van die pad af, wiks die twee goed, sit hulle terug in
die kar en sê: "Nou wil ek nie weer 'n woord hoor nie."
Na so paar minute sê die seuntjie: "Mamma ek wil iets sê"
Sy sê: "Net vinnig, want jy is veronderstel om stil te bly"
Sê hy: "Ek
wil net vir Mamma sê, Liewe Jesus gaan hiervan hoor!"

A Heritage of African
Clothing |