Listing your business at Kemptalk.com costs only R400 per year!

Thank you for visiting us. You are visitor No. Web Stats - Free Realtime Web Statistics Tracker & Counter

Kempton Park
Directory

Index:      A      B      C      D      E      F      G      H      I      J      K      L      M      N      O      P      Q      R      S      T      U      V      W      Y


JDR Fashion House

 


Work from Home

 

 

 

 

 

 

 AFRIKAANSE GOETERS

  • Afriforum
     
  • Anderkant taal
    Toe klap die Engelse vrou wraggies vir oom Drikus. Kwa! Oor die wang lat die rooi haal daar sit. En eintlik wou oom Drikus net vir haar sê sy moet haar kant skoon hou...
     
  • ATKV
     
  • ATKV Kempton Park Gesinstak
    By die ATKV is taal en kultuur die as waar om alles draai... goed geolie met eindelose interessanthede vir musieklikes, kultuurlikes, leergieriges en nuuskieriges.
     
  • Brekfis by tant Nellie
    Ek sit in tant Nellie se kroeg op Ventersdorp, toe hou hier so ’n aamborstige, nerf-af Opel Kadett op die sypaadjie stil...
     
  • Brood en Sous
    Langs ’n huis op die rand van die dorp staan ’n GMC-bakkie geparkeer – so ’n bleek bloue. Nes die een wat oorle’ Oupa gehad het.
     
  • C.J. Langenhoven - Sagmoedige Neelsie
     
  • Die Glorie van die Slaggat
    Die inwoners van Kemptonpark kan regtig trots wees op die nuutste ontwikkelings in ons stad. Dit is nou wat die ontwikkeling van besienswaardighede betref.
     
  • Die Hospitaal waar dit Nag is
    Sommer so uit die bloute, in ’n ommesientjie, verander my hele lewe.
     
  • Die Knoop
    Dusende Afrikaanse internet bestemmings
     
  • Die Liniaaltoets
    Ek is dankbaar om te kan sê ek is nooit as kind gemolesteer of mishandel nie. Die Skoolsuster het my wel een keer ondersoek...
     
  • Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
     
  • "Ek wil iets sê"
    Die kinders is onhebbelik en sy raas en raas, maar hulle wil nie luister nie, wat nog van stilsit...
     
  • En die ou Datsuntjie
    Ek wonder steeds hoekom het my ma en die ander tantes pepermente of sen-sen’s gesuig voor die biduur begin...
     
  • Grapgat - lag in Afrikaans
     
  • Hondeskool
    Ek het niemand van daardie konstabel vertel nie. Tot vandag toe nie. Dit was die jaar toe die polisie se hondeskool se vertoonspan by die landbouskou op ons dorp kom optree het.
     
  • kuier.co.za
     
  • Kuiertjie in Kraaifontein
    Sondagmiddag, op pad terug van die binneland af Kaap toe, hou ek gou by Japie in Kraaifontein stil...
 

 

 


If you need an extra income I personally recommend "Be Motivated Today".
It works for me!  -  Johan Blignaut


Anneli van Rooyen

 


Leon Schuster se dinge

 


Coenie de Villiers & Steve Hofmeyr - "Daar's 'n plek"

 


Celine Dion & Josh Groban
"The Prayer"

 


Kemptalk's Best of the Best

 


Supero Independent Academy

 


Creative Minds Computer Training

 SA Topsites ::